Ontmoet die span van Uniswim Uplands

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Nellies wen Mpumalanga Topskole swem 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Waterveiligheid die somer: Wat ouers moet weet

Om te kan swem is ‘n noodsaaklike lewensvaardigheid, en selfs meer so in Suid-Afrika (en die Laeveld) waar die teenwoordigheid van swembaddens en damme ‘n leefstyl is. Hoe hou jy klein kindertjies veilig? Lauren Roberts van Swim Dynamics sê veral kleintjies tussen twee en vyf jaar oud is baie kwesbaar vir verdrinking. Wat party mense […]
Plaaslike swemmers terug in die water

Luister meer plaaslike nuus by 100.5FM.