Jong stoeier op pad na Egipte

Jaden Deysel is ingesluit in die Afrikatoer-span in die Grieks-Romeinse stoeistyl wat in April in Egipte gaan deelneem. Luister hier:
Nelspruit stoeiers presteer puik by SA’s

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.