Renosterstroper tot 16 jaar tronkstraf gevonnis

Die Skukuza-streekshof het ‘n renosterstroper tot 16 jaar tronkstraf gevonnis weens ‘n voorval waartydens twee renosters gestroop is in die Krugerwildtuin in 2020. Monica Nuyswa van die Nasionale Vervolgingsgesag: Luister: Bethuel Baloyi (28) het verdwyn na hy borgtog toegestaan is. Hy is later in die Hluhluwe-natuurreservaat in KwaZulu-Natal herarresteer weens ‘n soortgelyke voorval. Sy medebeskuldigde, […]
Stropers swaar gevonnis in Skukuza

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Aifrkaans.
Man wat drie keer in die wildtuin aangekeer is, sit 15 jaar

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.