Nog vermeende onwettige mynwerkers aangekeer – die keer in Sabie

Dertien vermoedelik onwettige mynwerkers, insluitend twee vroue, is Sondag in Sabie as deel van Operasie Vala Umgodi aangekeer. Volgens die Mpumalanga-polisie is 12 van hulle burgers van Mosambiek en een kom van Eswatini. Hulle moet vandag in die hof verskyn. Saterdag is nege vermoedelik onwettige mynwerkers by Mashoboto in Schoemanskloof gearresteer (sien hiernaas). Die polisie […]
37 vasgetrek tydens Operasie Vala Umgodi in Schoemanskloof

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Tannie Lettie onthou Schoemanskloof geskiedenis

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Spoedvraat haal glo 199 km/h op N4

Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Gewapende rowers gesoek na aanval op Schoemanskloof

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Arrestasies van onwettige myners verwelkom

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Nog vier vermeende onwettige mynwerkers vasgetrek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Nege vas vir beweerde onwettige mynbou in Schoemanskloof

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Botsing op N4 Schoemanskloof eis lewe

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Mynaansoek in Schoemanskloof gebring

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus uit die Laeveld.