Coenie Naudé stel ‘In jou lig’ vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé, stel na ‘n ruk weer nuwe musiek vry en ons is saam met hom opgewonde. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt. Luister:
Luister weer: Mark Haze ‘Don’t Say Goodbye’

Skakel in op 100.5FM vir vermaaknuus in Afrikaans.
Rocker Coenie se debuut amper hier

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.