Alles wat IN is op die verhoog, begin by Toyota Innibos

As daar ooit ’n tyd was om alles wat IN is eerstehands te beleef, is dit tydens vanjaar se Toyota Innibos vanaf 2 tot 5 Julie. Verkope van produksiekaartjies open Donderdag, 30 April en feesgangers word genooi om hulself te verdiep in die wêreld van teater. Naranda Leeuwner vertel vir Sonop Ontbyt waarna feesganders alles […]
Innibos: Altyd iets vars saam met die ‘gewone’ lekkerte

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Feesvlinder bied unieke blik op Innibos-produksies

Skakel in op 100.5FM vir vermaaklikheidsnuus oor Innibos.
Iets vir elke ouderdom en smaak by Innibos-teater

Skakel in op 100.5FM vir nuus van die Innibos Laeveld Kunstefees.