Opdatering: Senteeko-damwal meer stabiel na watervlakke daal maar waarskuwings bly in plek

Die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier in die Barberton-vallei se watervlakke het kennelik gedaal en erosie van die oorloop het afgeneem, na die die damwal gedreig het om in te gee. Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku egter die dam-struktuur bly onstabiel en waarskuwings bly in plek. Die Departement van Water en Sanitasie se hoof van die Spesialiseenheid […]
Buscor-busse brand uit in Barberton

Verskeie Buscor-busse het gisteraand uitgebrand by die Barberton-depot. Volgens Philip Minnaar, ‘n raadslid in Barberton, het agt busse totaal uitgebrand en kon nog een wat aan die brand geslaan het gered word. Die polisie het die totale aantal geaffekteerde busse as tien. Die sekuriteitswag het volgens inligting opgemerk die een bus brand, maar hy kon […]
VIDEO: Barberton ly groot skade tydens storm

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mbombela toets Barberton se water na gerugte

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Hoe om jou elektrisiteitsmeter te herprogrammeer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
DA dreig met regsaksie na nog ‘n huis in Barberton afbrand

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Nog ‘n gebou brand in Barberton af

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Waterkrisis in Barberton weens voortslepende ‘staking’

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Nog ‘n huis brand af in Barberton weens afwesige brandweer

Inwoners van Barberton het ‘n dringende beroep gedoen op Mbombela-munisipaliteit om die dorp se brandweerdiens te herstel. DA-raadslid Philip Minnaar sê die jongste voorval gister, waarin ‘n huis op Brommers-plaas afgebrand het weens ‘n veldbrand, wys dat hulle nie meer so kan aangaan nie. Gelukkig kon die gemeenskap self die vuur blus. Minnaar sê daar […]
Barberton se water steeds ‘n probleem, ondanks goeie reën

Luister meer op 100.5FM.