Opdatering: Dagbesoeke aan Krugerwildtuin hervat, maar hekkwotas geld

SANParke het aangekondig dat dagbesoekers aan die Krugerwildtuin vanaf vandag weer toegelaat sal word. Besoeke is verlede week tydelik opgeskort te midde van grootskaalse oorstromings na aanhoudende swaar reën. Die kwotas geld by Malelane, Numbi en Paul Kruger met safari-voertuie wat ingesluit is. Die noorde van die park bly ontoeganklik. Die noorde is erger geaffekteer […]
Aanhoudende swaar reën verhoog risiko van oorstromings en padsluitings

Aanhoudende swaar reën in Limpopo en Mpumalanga verhoog die risiko van wydverspreide oorstromings, vinnig vloeiende riviere en padsluitings. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het gister ‘n rooi vlak 10-waarskuwing – die hoogste waarskuwing – uitgereik vir ontwrigtende reën in areas soos Maruleng, Phalaborwa, Giyani, Tzaneen, Letaba, Bosbokrand, Nkomazi en Mbombela. ‘n Weervoorspeller, Abdul Ngcamu, sê 100 […]
Skole in Bosbokrand gesluit weens voortdurende reёn

Die Mpumalanga Departement van Onderwys het skole in Bosbokrand-munisipaliteit gesluit, weens gure weerstoestande. Dit reёn reeds sedert Saterdag met ‘n oranje vlak 9-waarskuwing vir ontwrigtende reёn wat vandag steeds in plek bly. Volgens ‘n woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, het baie leerders en onderwysers gister met die begin van die nuwe skooljaar gesukkel om […]
Krugerwildtuin oorstromings: Wat is oop of onbegaanbaar?

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers. ‘n Oranje vlak 9-waarskuwing vir ontwrigtende reën oor die oostelike Laeveld van Mpumalanga en Limpopo geld steeds vandag en môre. Die wildtuin […]
Waarskuwing teen oorstromings te midde van nog verwagte reën

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Weerdiens monitor tropiese storm Freddy voor hy in Mosambiek aanland

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
VF Plus: Mpumalanga regeringsgebou onder die 50-jaar-vloedlyn

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Tropiese sikloon Freddy na verwagting op pad na Limpopo en Mpumalanga

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Krokodilbrug weer oopgestel vir besoekers aan die wildtuin

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Planne om laagwaterbrûe te lig

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.