Meer as 100 verdagtes gearresteer in Pelgrimsrus

Meer as 100 verdagtes is aangekeer tydens multi-dissiplinêre ontwrigtende operasies teen onwettige mynbou in Pelgrimsrus verlede week. Van die totaal 105 verdagtes is 91 ongedokumenteerde immigrante. Daar is ook op gouddraende materiaal en mynbou toerusting beslag gelê. Dit sluit 14 sakke gouddraende materiaal in sowel as R16,300 in kontant. Volgens die Mpumalanga polisie het hulle […]

Arrestasies gemaak tydens ontwrigtende operasies in Pelgrimsrus

Sestien verdagtes is Maandag en Dinsdag in hegtenis geneem tydens ‘n operasie wat onwettige mynbou in Pelgrimsrus geteiken het. Volgens die Mpumalanga polisie is onwettige mynboutoerusting ook gevind tydens die ontwrigtende operasies by Majacks informele nedersetting. Die verdagtes staan ​​tereg op aanklagte van oortreding van die Immigrasiewet, besit van onwettige sigarette asook besit van gouddraende […]