Rooi vlak 10-waarskuwing vir vandag en môre

Die weerwaarskuwing vir vandag vandag en môre is opgegradeer na ‘n rooi vlak 10 vir ontwrigtende reën in die Barberton, Mbombela, Nkomazi, Thaba Chweu, Bosbokrand, Letaba, Tzaneen, Phalaborwa en Giyani-areas. ‘n Weervoorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Abdul Ngcamu, sê 100-200mm is binne 48 uur moontlik in hierdie areas wat reeds versadig is. Luister:
Nog ontwrigtende reën verwag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ernstige weerwaarskuwings uitgereik vir dele van Limpopo, Mpumalanga en die noordoostelike dele van KwaZulu-Natal. ‘n Volgehoue laedrukstelsel veroorsaak swaar reën, met oranje vlak 6- en 9-waarskuwings wat ingestel is vir ontwrigtende reën oor die oostelike Laeveld van Mpumalanga en Limpopo. ‘n Weervoorspeller, Amukelani Mkhari, sê die stelsel sal lei tot […]
Ontwrigtende reën vandag verwag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Geel vlak 4-waarskuwing vir reën

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Geel vlak 2-waarskuwing vir ontwrigtende reën

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ontwrigtende reën vandag verwag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.