Ondersteun mense met gestremdhede: Gee hulle toegang

Die Mpumalanga Association of People with Disabilities (APD) is besig met hul doeke-insameling. Thulakahle Khumalo gesels met ons oor gestremdhede in die werksplek. Luister: Ondersteun die doek-insameling en vind hulle by Silver Oak St, Pumlanga AH, Mbombela, skakel 013-741-3699 of besoek hul webtuiste hier.
Ondersteun mense met gestremdhede die Loslitdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mathews Phosa beloof drie nuwe boeke in 2024

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Pasgemaakte uitstappies met Sibinjala

Plaaslik, Afrikaans en tot die punt: Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Luister weer: Mense met gestremdhede het dieselfde uitdagings as ander, net nog meer

Mense met gestremdhede het dieselfde uitdagings as ander, net nog meer. Só sê Steven Mthombeni van die Mpumalanga Raad vir Mense met Gestremdhede oor hoekom dit so belangrik is om mense met gestremdhede te help en te ondersteun. Hy self het betrokke geraak nadat sy eie broer sy bene verloor het in ‘n ongeluk, en […]