Mpumalanga matriekslaagsyfer verbeter tot 86,5%

Die matriekklas van 2025 het ʼn slaagsyfer van 88% behaal wat die hoogste in die land se Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) se geskiedenis is. Die provinsie wat die beste presteer het, is KwaZulu-Natal met 90,6%, gevolg deur die Vrystaat met 89,33% en Gauteng in die derde plek met 89,06%. Mpumalanga se slaagsyfer het van 84,99% […]
Premier wil matriekslaagsyfer verbeter

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mpu verbeter tot 84,99% SLAAGSYFER

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mbombela-kring verbeter matriekslaagsyfer

Luister meer op 100.5FM.