Mannejag geloods na skietvoorval in Hazyview

Die Mpumalanga polisie doen ’n beroep op lede van die publiek vir inligting oor verdagtes wat gistermiddag twee mans op die Nyongane-hoofpad in Hazyview doodgeskiet het. Die slagoffers het in die rigting van Nyongane gery toe daar op hulle geskiet is deur ’n onbekende aantal verdagtes. Na die voertuig tot stilstand gekom het, het die […]

Kitsbanke in Hazyview, Acornhoek opgeblaas

‘n Groot groep verdagtes word gesoek na ‘n kitsbank vroeg vanoggend by die Dayizenza-plaza naby Hazyview opgeblaas is. Sekuriteitpersoneel was om ongeveer 06:00 besig met parade toe ‘n groep van sowat agt aanvallers te voorskyn gekom het, en op hulle begin vuur het. Twee wagte is beseer. ‘n Ander groep verdagtes het die sentrum van […]