LOMAC-lugskou eersdaags aangebied

Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag ‘n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt. Luister hier:
MTPA die hoofborg van vanjaar se lugskou

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laeveld Lugskou weer die beste in SA

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.