Lebombo-grenspos gaan herbou word

Die Grensbestuursowerheid gaan ses groot landgrensposte deur middel van openbare-privaat vennootskappe herontwikkel. Die woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die Raulux-konsortium gaan die Lebombo-grenspos heeltemal herbou en tegnologie inspan om die hoë volumes verkeer beter te hanteer en reis en handel meer doeltreffend te maak. Luister hier: 

Baba vreudge by Lebombo-grenspos

Die polisie het beamptes geloof wat as vroedvroue opgetree het toe ‘n vrou op 30 Desember by Lebombo-grenspos in kraam gegaan het. Die ma, Marluz Albino Tovela, was onderweg na Nhambane. Die polisie se hulp is ingeroep en sers. Tshidi Mokoena en konst. Constable Nyathi het saam met Jabu Nkuna van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gehelp […]

Wees geduldig by die Lebombo-grenspos

Desember is jaarliks choas by Lebombo-grenspos met ‘n verhoogde hoeveelheid mense wat tussen Suid-Afrika en Mosambiek reis. Die Netwerk24-joernalis, Arisa Schamrel, vertel wat aangaan. Luister hier: