Graskop-boksers wen SA-titels

Die Graskop junior boks sensasies, Arion Fraser (weltergewig) en Dylan Roets (lig, middelgewig) het by die Saterdag Ontbyt ateljee kom inloer om oor hul onlangse oorwinnings te gesels by die Nasionale Boksbyeenkoms in Kaapstad. Saam met hulle was die afrigter van Highlands Boxingklub asook die provinsiale afrigter, Lance Gibson. Luister weer:

Graskop-inwoners neem waterkwessie in eie hande

Die Graskop-belastingbetalersvereniging is besig om self ‘n pomp by hul waterwerke te herstel. Lance Gibson sê hulle verwag ‘n toeloop van mense na die toeristedorp die komende langnaweek, en wil verseker hulle het water. Die dorp sukkel al geruime tyd met watertoevoertekorte, iets wat toegeskryf word aan ‘n gebrek aan instandhoudingswerk aan die bestaande, werkende […]