Geen meer voorbrande nie, sê Lefpa

Die Lowveld & Escarpment Fire Protection Association (Lefpa) sê geen verdere voorbrande moet meer gemaak word nie, omdat die brandgevaar baie hoog is hierdie tyd van die jaar. Volgens André Scheepers van Lefpa is alle beskikbare hulpbronne en spanne op hoë gereedheid geplaas om op enige brande te reageer en die publiek te waarsku. Tot […]
Deurbrake gemaak met arrestasies

Die polisie in die Laeveld kon binne drie dae vandeesweek verskeie verdagtes aankeer vir ondermeer onwettige renosterhorings, dwelms en gesteelde boumateriaal. ‘n Man is gister in Low’s Creek in besit van dagga ter waarde van nagenoeg R1 miljoen aangekeer. Die 38-jarige het glo 19 sakke dagga van 342 kg in sy besit gehad. Hy sal […]
Seder val in Witrivier

Luister meer op 100.5FM.
Plaaslike sekuriteitsmaatskappy span saam om die Laeveld te beveilig

Luister meer op 100.5FM.
Lefpa waarsku oor spertyd vir voorbrande

Luister meer op 100.5FM.
Poskantoor hoopvol oor heropening van takke

Luister meer op 100.5FM.
Wat ouers moet weet oor verhoogde slangaktiwiteit in die Laeveld

Luister meer op 100.5FM.
MTPA waarsku teen krokodille in die Laeveld

Luister meer op 100.5FM.
Diefstal van Macadamia-neute neem toe, begin vroeër

Luister meer op 100.5FM.
Helpende Hand Laeveld rus graadjies toe vir skool

Luister meer op 100.5FM.