Kaptein vertel van gewaagde krokodilvangs in Komatirivier

Kapt. Pottie Potgieter, koördineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga, het ‘n baie gewaagde operasie uitgevoer om ‘n krokodil uit die Komatirivier op te hys na ‘n sakeman, Gabriel Batista, vermis geraak het. Hy vertel wat gebeur het. Luister weer: Kyk die video:
Man vertel hoe hy vriend uit krokodil se kake red

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Bergfietsryer v. krokodil: Man vertel van noue ontkoming in Barberton

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
MTPA waarsku teen krokodille in die Laeveld

Luister meer op 100.5FM.