Laeveld se krieketster Katie Prior sprei vlerke met toer na Japan

Van die Laeveld na Japan… Die plaaslike krieketspeler Katie Prior het onlangs aan die jaarlikse Women’s Japan Premier League deelgeneem. Sy gesels met die Middag Game Drive oor haar reis van speel vir Mpumalanga Dogters o.19 en Mpumalanga Vroue – tot nou vir die Titans in Pretoria asook haar onlangse krieketprestasies in Japan. Luister hier:
Jong krieketspeler nou ‘n junior Protea

Afrikaans, plaaslik en tot die punt: 100.5FM.
Oud-Nelspruiter aangewys as speler van DICC-toernooi

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Oud-Nellie KSA se Dowe Krieketspeler van die Jaar

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Ehlanzeni-man vereer vir bydrae tot krieketontwikkeling

Luister meer nuus op 100.5FM.