Polisie soek pangabende na nag van terreur buite Komatipoort

Die Mpumalanga polisie sê hulle is op soek na ‘n groep van vyf mans wat met pangas gewapen is en na vermoede Sondagaand ‘n vrou seksueel aangerand en ‘n sekerheidswag op ‘n plaas buite Komatipoort vermoor het. ‘n Polisiewoordvoerder, Jabu Ndubane, sê in die eerste voorval het ‘n minibus-taxi om ongeveer 20:00 die aand by […]

Oorskot van tweede vermiste weermaglid moontlik in Komatipoort gevind

Oorskot wat moontlik dié van ʼn vermiste lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is, is gister in Komatipoort op die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek gevind. Twee weermaglede se voertuig is op Kersdag meegesleur terwyl hulle na vermoede ‘n oorstroomde rivier probeer oorsteek het. ‘n Uitgebreide soek- en reddingsoperasie het gevolg. Die liggaam van die […]

Weermaglid steeds vermis na voertuig by Komatipoort wegspoel 

Die liggaam van ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is gevind en ‘n ander word steeds vermis na hul voertuig op Kersdag meegesleur is terwyl hulle in Makadamia naby Komatipoort gery het. Die weermagwoordvoerder, Mpho Mathebula, sê terwyl hulle roetine-patrolliepligte uitgevoer het, het hulle probeer om ‘n rivier in vloed weens die swaar reën […]