KANSA ondersteun jou só landwyd en gratis

KANSA bied ‘n reeks praktiese ondersteuningsdienste vir kankerpasiënte en hul geliefdes.
Ruan Raath-gholfdag Vrydag gehou

Die gemeenskap het gereageer om Ruan Raath (36) te ondersteun na sy skaars kankerdiagnose. Sy suster, Chané Jacobs, en Systeco-kollega Jonathan Eastes gesels oor die gholfdag wat hulle Vrydag hou vir die mediese onkostes. Luister weer: Kontak Eastes by 072-987-2388 om betrokke te raak of ondersteun die BackaBuddy-veldtog hier: Help us Fight Alongside Ruan to […]
Kanker-kryger se memoires inspireer
Lynette Nepaul het haar memoires, The Rhythm of Resilience, geskryf na sy oor ‘n tydperk van tien jaar vier verskillende soorte kanker oorwin het. Die boek is bedoel om te inspireer, hoop te bied en gemeenskappe aan die praat te kry oor kanker. Luister weer hier:
Cancer Care Community bied praktiese bystand

Skakel in op 1005.FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
KANSA Car Sit In goed ondersteun

Die organisasie het sy doelwit van R40 000 oortref.
KANSA Relay for Life die naweek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Sondag is Wêreldkankerdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Henrike de Wet oortref doelwit met Route ’74

Skakel in op 100.5FM en bly op hoogte van Laeveld nuusgebeure.
Nellie pak Route ’74 aan vir haar ma en vir KANSA

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Luister: ‘Jy weet nie hoe jy op kankerdiagnose gaan reageer nie’

Pront, plaaslik en tot die punt: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.