Polisie soek na derde liggaam na voertuig in Krokodilrivier beland

Polisieduikers het vanoggend na ‘n derde liggaam begin soek na die liggame van twee jongmense gister uit die Krokodilrivier naby Kamagugu buite Nelspruit herwin is. Die 20-jarige man is deur sy naasbestaandes uitgeken. Die vroulike slagoffer is na raming tussen 18 en 23 jaar oud. Hul liggame was in die sportnutsvoertuig waarin hulle gereis het […]

Moordondersoek geopen na twee vroue dood gevind is in Kamagugu

Die polisie ondersoek twee moordsake na die ontbindende liggame van twee vroue gistermiddag in hul huis ontdek is in Kamagugu buite Nelspruit. Bure het glo bekommerd geraak oor die reuk en vlieё rondom die huis, wat gesluit was. Die polisie het geen teken van ‘n inbraak gewaar nie, maar die huis binne was geplunder en […]