Kunsvlyt se evolusie by Innibos vertoon

Tradition Transformed kyk na hoe Suid-Afrikaanse kunsvlyt in moderne ontwerp verander, met 30 kunswerke wat vars, kreatiewe benaderings tot tradisionele vaardighede toon. Dit is alles by vanjaar se Innibos. John Anthony Boerma vertel meer. Luister:
Kunsuitstalling vier versoening en hoop by Christie’s

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Kurators van handwerk-kompetisie in wolke oor Fiësta-benoeming

Luister meer op 100.5FM.