SA Beker begin die naweek

Die SA Beker skop die naweek amptelik af. Die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, begin hul titelverdediging Vrydag teen die SWD Arende in George. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en spanbestuurder, Sam Sikiwe, gesels met Sonop Ontbyt. Luister hier:
Stonehouse 10’s eerdaags terwyl Pumas opwarm vir seisoen

Die jaarlikse Stonehouse 10’s vind op 21 Maart plaas. Die Pumas se hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, kuier saam met Marius van Rensburg en Chumani Booi by Sonop Ontbyt voor hul vriendskaplike wegwedstryd teen die Luiperds Saterdag terwyl die verdedigende kampioene opwarm vir die SA Beker wat eersdaags begin. Luister weer:
Pumas speel die naweek weg teen Cheetahs

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Curriebeker skop af in Mbombela met Pumas teen Griekwas

Die Curriebeker se Premierafdeling skop vanaand af wanneer die Pumas die Griekwas op Mbombela-stadion verwelkom om 19:00. Môremiddag speel die Leeus en die Haaie op Ellispark in Johannesburg, en Westelike Provinsie kom op die Kaapstad-stadion te staan teen sy aartsvyand, die Bulle. Die naweek se laaste wedstryd begin Sondagmiddag in Wellington tussen Boland en die […]
Pumas bly onoorwonne in SA Beker

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Stonehouse raak diep oor rugby

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Pumas gerat vir 2025

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Pumas derde op Curriebeker punteleer na vier rondes

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Pumas v. Griekwas die Sondag in Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans
Skole kan groot wen met MBN Clothing

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.