LUR: Minder ongelukke maar meer sterftes op paaie die feestyd

Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Jackie Macie, het vanoggend die besonderhede van die provinsie se feestyd-statistieke bekendmaak.  Mpumalanga was een van die provinsies wat gedurende die feestyd toenames in padsterftes aangeteken het.  Macie sê die feit dat die getal ongelukke afgeneem het is niks om te vier nie aangesien meer menselewens verloor is as […]

Versigtigheid op paaie bepleit

Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid bepleit versigtige gedrag op die paaie tydens ‘n verwagte toename in verkeer voor skole volgende week heropen. Vyf mense is oorlede toe die sedan waarin hulle gereis het met ‘n vragmotor gebots het op die R23 tussen Balfour en Greylingstad gisteraand. Dit volg na ‘n trompop botsing tussen ‘n sedan […]

Botsing eis sewe lewens

Sewe mense is vroeg vanoggend in ‘n botsing tussen ‘n sedan en ‘n bakkie oorlede op die N12 tussen Ogies/Phola en eMalahleni.  Dit het om ongeveer 04:30 gebeur. Volgens die woordvoerder van die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid, Moeti Mmusi, het die bakkiebestuurder oënskynlik beheer verloor en oor die middelman voor die aankomende sedan ingery. Hy […]