Wêreldradiodag

Ons vier Wêreldradiodag by Hoërskool Nelspruit. Bly ingeskakel op 100.5FM saam met Sonop Ontbyt en Laeveld Brunch wat regstreeks uitsaai!

NHS weer Mpumalanga se topskool

Hoërskool Nelspruit (NHS) is weer as die topskool in Mpumalanga aangewys na die bekendmaking van die 2025 matriekuitslae. “Ons leer kinders om te droom met hul oë oop,” sê Ferdi van Wijk (akademiese hoof) en Bertus Steyn (adjunkhoof) aan die Middag Game Drive. Luister: