Hê ‘n hart vir Kersfees

Bekende en geliefde plaaslike kunstenaars span op 5 Desember by die Boulevard-teater saam om ‘n Kersproduksie met bekende Kersliedjies, maar ‘n nuutgeskrewe teks, op die planke te bring. Anne-Marie, Henry-John Williams, Willie Strauss en Natascha C gesels met Sonop Ontbyt oor Hê ‘n hart vir Kersfees. Luister:
Natascha C en Henry John saam terug op die planke

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.