Vroue geïnspireer om uit te reik na ander

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Familie Bybelstudie Week 3

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem met mekaar om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat gesinne kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.