(Nog ‘n) nuwe rekord vir goudprys

Goud het gisteroggend tot ‘n rekordhoogtepunt van meer as $4,600 per fynons gestyg. Stian Schutte van PSG Wealth sê beleggers beskou goud as ‘n veilige hawe in tye van geopolitieke spanning. Luister:  

Jy het bes moontlik finansiële stres-sindroom

Finansiële stres-sindroom hou verband met middelklas armoede: Jy het kennis en ‘n goeie inkomste, maar tog is jy finansieël op jou knieë. Klink dit bekend? Gary Kayle van Cumulate sê daar is hulp. Luister hier: