Ereveldwagters hou gholfdag

Die Laeveld SANParke Ereveldwagters hou op 27 Februarie by die Witrivier-gholfklub hul jaarlikse gholfdag. Estelle Roe en Johan Willemse gesels met ons oor die belangrike werk wat hulle doen. Luister: Kontak hulle direk by 083-326-8185 of 083-701-9827.
Netwerk vir sakevroue groei in Laeveld

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Jeugwerkswinkel vir bemagtiging in die werksplek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Werkswinkel om jeug te bemagtig

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.