LUR: Minder ongelukke maar meer sterftes op paaie die feestyd

Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Jackie Macie, het vanoggend die besonderhede van die provinsie se feestyd-statistieke bekendmaak. Mpumalanga was een van die provinsies wat gedurende die feestyd toenames in padsterftes aangeteken het. Macie sê die feit dat die getal ongelukke afgeneem het is niks om te vier nie aangesien meer menselewens verloor is as […]
Versigtigheid op paaie bepleit

Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid bepleit versigtige gedrag op die paaie tydens ‘n verwagte toename in verkeer voor skole volgende week heropen. Vyf mense is oorlede toe die sedan waarin hulle gereis het met ‘n vragmotor gebots het op die R23 tussen Balfour en Greylingstad gisteraand. Dit volg na ‘n trompop botsing tussen ‘n sedan […]
Tien mense sterf in twee afsonderlike padongelukke

Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Jackie Macie, het kommer uitgespreek oor die aantal padsterftes in die provinsie. Dit volg na tien mense die naweek in twee afsonderlike ongelukke dood is. Die departement se woordvoerder, Moeti Mmusi, sê vier mense is Saterdag op die N12 dood. Gister het ses mense gesterf toe ʼn voertuig en ʼn […]
Motoriste gemaan oor veiligheid in reënweer

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
N4 ongeluk eis sewe lewens

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Botsing op N4 eis vier lewens

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ondersoek duur voort na botsing tussen skoolbus en trein

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Drie dood toe vier voertuie bots op N4

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Gruongeluk eis ses lewens

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
LUR pleit dat motoriste versigtig bestuur

Luister meer op 100.5FM.