Verander hierdie een ding gou en verminder jou angs

Voel jy angstig of gestres? Jess Burgess, ‘n neuro-linguistiese programmeerder (NLP), deel ‘n kort oefening wat dadelik ‘n postiewe impak op jou gemoed sal maak. Luister:
Eindeksamen: Moenie hierdie foute maak nie

Die matriekeindeksamen vir die klas van 2021 is hier. Jozelle Grobbelaar, adjunkhoof van leerdersake by Penryn College, sê 2020 was ‘n goeie proeflopie vir skole om te leer hoe om leerlinge tydens die pandemie te ondersteun. Sy vind vanjaar se groep het baie angs, veral weens die wisseling tussen fisies en aanlyn skoolgaan, maar in […]