Neem deel aan Amazing Race volgende week

Volgende Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race. Nomfundo Myeza vertel meer. Luister hier: Kontak 072-320-9842 vir meer besonderhede.
Amazing Race wys jou alles in Pelgrimsrus

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.