Stephanie Baartman sing Gé
Written by Mireille on July 3, 2025
Gé Sing – Hoor my lied bring hulde aan Suid-Afrika se eerste ware superster: Gé Korsten.
Stephanie Baartman is een van die vier voorste kunstenaars wat sy musikale nalatenskap op ‘n vars wyse interpreteer in dié vertoning Saterdag.
Luister hier: