100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Spotprenttekenaar Ederick kielie die lagspiere

Written by on April 2, 2024

Ederick Potgieter, oftewel Cartoon Eddie, word nou ‘n bekende gesig en instelling by die Laeveld se Sondagmarkte, waar hy karikature van gesinne, mense en soms hul honde teken.

Luister weer:

Sien ook: Twee generasies werk saam aan Handgebrandt


×