Sport en Jag SA’s groot sukses in Barberton
Written by Mireille on August 13, 2025
Die Laeveld-tak van die SA Sport en Jag Federasie het die afgelope naweek die nasionale kampioenskappe in Barberton aangebied.
Die voorsitter, Pierre Henning, gesels met die Middag Game Drive.
Luister: