Towerseep met olyfolie

Soap Galore gebruik olyfolie as basis en verder is dit 100% natuurlik en handgemaak – en eg Laevelds.

Frikkie Coetzee vertel hoe sy vrou dit self ontwikkel het, juis om haar eie velprobleem op te los.

Dit werk omdat dit geen chemikalieë bevat nie.

Luister weer hier:

Sien ook: Ploeg terug: Van der Walt Tandartse beskerm jong tande