Skuif reg vir Mbombela Tennis Ope
Written by Mireille on March 15, 2024
Die Mbombela Tennis Ope vind eersdaags plaas.
Zakhele Nkosi het voor die amptelike bekendstelling op 20 Maart in die ateljee kom vertel wat dit alles behels.
Luister hier:
Sien ook: Ontmoet die ‘Kaftan Lady’ van Hazyview – Radio Laeveld