100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sassa faseer kontant-betaalpunte uit

Written by on February 16, 2024

Sassa het aangekondig dat hy kontantbetaalpunte uitfaseer.
Casper Vermaak van die plaaslike Sassa-tak sê hierdie afgeleê takke word toenemend beroof en die mense wat toelaes ontvang word ook al hoe meer geteiken.
Die sluiting van dié betaalpunte is daarom ‘n poging om dit veiliger te maak, en dit raak nie mense wat by poskantore of banke hul toelaes ontvang nie.
Luister weer:

Sien ook: Stokperdjies: Ultra-veldwedlope maak jou kop sterk


×