100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

SANBS sê bloedvooraad is laag

Written by on December 7, 2023

Die Suid-Afrikaanse bloeddiens (SANBS) waarsku die vlakke van sy bloedvoorraad is laag en jy kan ‘n verskil maak deur bloed of plasma te skenk.

Vrydag beoog hulle om 70 eenhede in te samel in die skenkingsentrum by i’langa Mall tussen 09:00 en 17:00.

Palesa Makebula gesels met Sonop Ontbyt oor hoe jy ook kan help om lewens te red.

Luister weer hier:

Sien ook: Opgradering aan Locostraat in Mbombela vorder


×