100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ride for a Child stel wêreldrekord op

Written by on March 22, 2024

Die Ride for a Child-motorfietsryers kon tydens die onlangse vyfde aflewering hiervan daarin slaag om ‘n wêreldrekord op te stel met 2 616 motorfietse wat in tandem gery het ten bate van liefdadigheid.

Dr. Andre Hattingh gesels met Charles en Jo-Anne oor die ervaring.

Luister weer:

Sien ook: Interpol soek na vermiste skipper in Mosambiek


×