100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Resensie: Hans steek die Rubicon oor

Written by on June 30, 2023

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders boender hom egter vanuit hul tuistes in die buiteland uit sy lekker huis in die Kaap in Huis Madeliefie in.
Hy wend egter vindingryke pogings aan om te ontsnap in Hans steek die Rubicon oor.
Feesvlinder Sanette Mattheus vind Charlie Bouguenon beweeg soomloos tussen al die karakters wat hy in hierdie eenmanvertoning vertolk.
“Dit is onvoorspelbaar, maar herkenbaar. Jy sien onmiddelik wie jy kan wees as jy ouetehuis se kant toe begin staan,” sê sy oor Hans steek die Rubicon oor.
Luister hier:

Sien ook: Nuwe “Coco Pops” video vanaand by Innibos geskiet
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.


×