100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Ondersteun baba Olivia met kwilt-projek

Written by on May 7, 2025

Die 15-maande oue baba Olivia van Vuuren het ‘n baie seldsame toestand: Dravet se sindroom veroorsaak epileptiese aanvalle in baba’s en is ‘n lewenslange toestand.

Haar ma, Jacorien, is ‘n lid van die Laeveld Kwiltersgilde, en die groep het ‘n spesiale manier gevind om fondse in te samel vir haar mediese uitgawes.

Amanda Brugman vertel meer oor Olivia’s Quilt.

Luister hier:

Kliek hier om die projek te ondersteun of stuur ‘n WhatsApp na 082-610-5617.