100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

‘Mirakel’ bring klassieke teater na Innibos

Written by on June 20, 2023

Oorlewing en verraad, idealisme en realiteit kom onder die loep in Mirakel, ‘n bittersoet komedie uit die pen van die magiese Reza de Wet wat vanjaar by Innibos te sien is.
Feesvlinder, Sanett Oosthuizen, wat Mirakel tydens die fees gaan resenseer, gesels met Charles oor hierdie klassieke teaterstuk met Dawid Minaar en Bettie Kemp in die rolverdeling.
Luister hier:

Sien ook: 4 Eva Young Band debuteer nuwe enkelsnit by Innibos
Innibos vind van 29 Junie tot 2 Julie in Mbombela plaas.

Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×