Marnaveck mik vir nuwe hoogtes met Power Slap

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Jaco “Groot Wit” Marnaveck, die plaaslike Klapgeveg kampioen, is op pad na Saudi Arabië, waar hy aan die nuwe Power Slap-kompetisie gaan deelneem.

Hy gesels met ‘n baie dapper Neels.

Luister:

Sien ook: Mpumalanga haal CNN Travel se lys van plekke om te besoek