100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Magda Louw hou solovertoning by Innibos

Written by on June 29, 2023

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers.
Nou is sy ook die tannie op die verhoog.
Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word?
Hoe gaan sy al haar woorde onthou?
Sy gesels met Ludi. Luister hier:

Sien ook: Lizz Meiring dra drie hoede by Innibos vanjaar
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.


×