100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Lulu op pad na Paralimpiese Spele

Written by on April 30, 2024

Juané “Lulu” le Roux (17) gaan vanaf Augustus in Parys, Frankryk, aan die Paralimpiese Spele deelneem.

Die Hoërskool Nelspruit (NHS)-leerling neem in die F46-klas aan gewigstoot en spiesgooi deel.

Juané le Roux, DP Badenhorst

Sy kuier saam met die skool se DP Badenhorst in die ateljee.

Luister weer:

Sien ook: So werk spesiale stemme in Mei


×