Luister weer: Plaasmoorde onder die loep geneem met BCJ

Skakel is op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die moorde op ten minste drie boere binne minder as twee weke op hul plase in Mpumalanga het landelike veiligheid opnuut onder die loep geplaas.
Lees meer: Macadamia boer wreed vermoor buite Mbombela
Die ervare ondersoeker Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice het met Ludi en Mireille daaroor gesels. Luister weer hier.