100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Luister weer: Hoe om na ‘n geliefde met Alzheimer’s om te sien

Written by on December 14, 2021

Mense met Alzheimer se siekte het spesiale versorging nodig, en dit moet dikwels deur hul geliefdes self voorsien word.
Elria Erasmus, die senior maatskaplike werker by Alzheimer’s Nelspruit, het raad as jy jouself in daardie posisie bevind.
Luister hier weer na die gesprek.

As jy in kontak wil tree met die plaaslike Alzheimer’s, kontak 013-752-3578 of 078-423-2519 of stuur ‘n e-pos na [email protected].


×