Die nuwe tweepot–pensioenfondsstelsel tree op 1 September 2024 in werking en sal ʼn besliste impak op individue se persoonlike finansies hê.
Wat presies behels dit?
Ilse van Biljon van die Citadel-groep verduidelik hoe dit jou raak, en wat die implikasies daarvan is.
Luister weer:
Sien ook: SA sussies sing wêreld aan die brand



